Kennisgewing Jaarvergadering

1.1    FST se algemene jaarvergadering sal op 23 Oktober 2013 19:00 plaasvind in die lokaal by die Vrystaat Atletiek stadion. The AGM of FST will take place on 23 October 2013 at 19:00 in the Free State Athletics Hall.

1.2    Die sperdatum vir mosies is 3 Okt 2013 en dit moet skriftelik by Wilna This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. ingedien word.

1.3    Nominasie vir komiteelede se sperdatum is 13 Okt 2013 en word ook skriftelik by Wilna This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. ingedien. Die persoon wat nomineer sowel as die genomineerde persoon moet TSA geregistreer wees.

1.4    Vir die stem proses moet enige persoon wat wil stem TSA geregistreer wees en by atlete onder 16 mag 'n ouer namens die atleet stem as die atleet wel geregistreer is.

1.5    Daar sal ook 'n Prysuitdeling tydens die AGM gehou word.