1. RECREATIONAL LICENCES 2015 – 2016
TSA het die bedrae verhoog het wat provinsies moet oorbetaal ten opsigte van mediese dekking tydens wedlope. Daarom moes on in die Vrystaat dringend die volgende besluit neem:
Atlete wat 'n “recreational lisensie” wil uitneem kan tot op 30 September nog R200.00 inbetaal, vanaf 1 Oktober 2015 word dit verhoog na R250.00 per atleet. Hierdie geld word alles net so oorbetaal aan TSA vir versekerings dekking.
Hierdie lisensies is slegs beskikbaar vir "age groupers".