FST Champs 2018/2019

FST gaan op 10 November beide 'n Sprint en Standard champs aanbied, en dan 'n span kies van atlete vir deelname aan die SA Sprint in Bloemfontein op 13 Jan 2019, sowel as 'n span vir vir deelname aand die SA standard op 24 Maart KZN.

Atlete kan vir beide kwalifiseer vir deelname aan die World Champs 2019, waar die sprint en standard 36 ure uit mekaar aangebied word.

Kwalifisering vir SA Sprint champs Senior Age groups op 13 Januarie 2019 in Bloemfontein:

  1. Moet TSA geregistreer wees
  2. Moes darem al 'n sprint event of 'n standard by ons gedoen het voor of op 10 Nov.
  3. Die SA Sprint champs is die kwalifiserende event vir seleksie na die World champs 2019 in Luasanne.
  4. Deelname aan die FST Sprint champs waar atlete net 'n Sprint distance doen, sal nie kwalifiserend wees vir die Standard afstand nie.

Kwalifisering vir SA Standard distance chmps op 24 Maart 2019 in KZN.

  1. TSA geregistreer wees
  2. Moes darem al 'n standard afstand by ons gedoen het voor of op 10 Nov.
  3. Die SA standard event in KZN is 'n kwalifiserende event vir seleksie vir die World Champs 2019 in Lausanne.
  4. FST verkies dat atlete by die FST champs op 10 Nov 'n standard doen. FST sal wel atlete die geleentheid bied om SA Sprint op 20 Januarie 2019 in Bfn ook te doen.